Greg Grunberg

Greg Grunberg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gregory Phillip Grunberg
Geboorte 11 Julie 1966 (1966-07-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Greg Grunberg (gebore 11 Julie 1966) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hollow Man (2000), Mission: Impossible III (2006), en Star Wars: The Force Awakens (2015), en in die televisiereeks Alias (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy